Coaching in Tzaneen, Limpopo

Coaching, Motivation & Business Leadership
Book a Complimentary Session
Welcome to Mia De Bruyn Coaching

Do I need a Certified Life Coach? Consider these Statements:

  • I want to overcome fears and negative thinking.
  • I am not happy with my life, I feel demotivated, overwhelmed , anxious and depressed.
  • I am not coping with a life transition, losing a loved one or a job.
  • I need to feel more confident, be assertive and empowered.
  • I don’t know what my life purpose is.
  • I want to set and achieve goals.
  • I really want to live my best life. 

If any of these statements rang true to you, then yes-you should invest in yourself and your future

Through sharing different ways of looking at the world and revealing new possibilities, I can help you to:

  • See new perspectives
  • Communicate more effectively in your personal and professional life
  • Set goals and achieve them
  • Determine your values
  • Support inner healing
  • Unshackle your confidence, self - esteem and self-worth
  • Eradicate  anxiety, depression, and demotivation
  • Facilitate Anger-management
  • Improve your sense of purpose and vision
  • Develop Leadership awareness and qualities 

The result? To empower you to shift your behaviour, thinking and language and get the results that will assist you to get where you want to be.

Contact me today, and take your life to the next level.
If you are ready to take the next step and want to find out more about ontological coaching, feel free to contact me. My website offers a comprehensive guide of what I have to offer, but I am only a call away should you require more information.
Contact Me
What My Clients Say
Die ses “Coaching” Sessies met Mia was a goeie leer- ervaring. Die verandering wat ek gesien het in myself oor die afgelope 6 maande, is dat ek die fokus - punte wat met die 360 Verslag uitgekom het, begin toepas.

Belangrike punte wat ek die afgelope tyd met die “Coaching” proses geleer het, was delegering, terug - rapportering, motivering aan span en tydsbesteding. Dit was gemaklik om met Mia te praat en my gedagtes te deel. Ek kon ook sien dat sy baie ondervinding het en baie skerp is.

Ek kan definitief hierdie “Coaching” proses aan ander aanbeveel, omdat ek die proses positief ervaar het en dat dit n goeie leerproses was.
~ A.C. (The Karsten Group)
Ek het deur die “Coaching” Sessies geleer dat jy mense se lewens beïnvloed deur jou gedrag. Tydens die sessies het ons ook saam na Tydsbestuur – style gekyk, sodat ek as Bestuurder op die mees effektiewe manier kan lei. Mia het my gehelp dat ek op an ander manier luister na die mense om my en nie net aan te neem dat ander om my weet wat om te doen nie.

My verhouding met myself en ander het verander deurdat ek nou meer oop is vir verskillende menings en benaderings. Ek het van die “Coaching” proses gehou, omdat ek indrukke van my kollegas gekry het deur die 360 Verslag en ek kon focus op watter punte ek kan werk. Ek wens net dat ek hierdie “Coaching” Sessies vroeër in my loopbaan kon doen.
~ A.K. (The Karsten Group)
Ek het die sessies met Mia regtig baie geniet. Ek is ook baie bly ek het haar gekies as my coach. Dit was vir my baie gemaklik om met Mia te praat. Die sessies was waardevol en ek dink regtig enige bestuurder / organisasie van watter aard ookal kan baie baat vind by soortegelyke coaching sessies. Ek dink dit is ‘n ongelooflike voorreg vir ons dat Karsten so ‘n geleentheid vir ons gegee het en glo Karsten sal die vrugte hiervan pluk.

Vir my persoonlik het ek na die eerste sessie al anders begin dink oor my bestuurstyl. Ek kan agter kom dat ek definitief my bestuurstyl verander en ek sien die verskil.
~ C.N. (The Karsten Group)
Aan die begin van die 6 maande se “Coaching” Sessies het ek nie geweet of dit die moeite werd gaan wees nie, maar soos ons deur die sessies gewerk het, het ek baie baat daarby gevind. Mia se “Coaching” het my nuwe “tools” gegee om take as Bestuurder meer te delegeer en te vertrou dat die volgende person die werk kan doen.

My verhouding met myself het “geshift” deurdat ek meer selfvertroue het en in myself geglo het as Leier en die Bestuursposisie waarvoor ek verkies is. Mia se asemhalings – oefeninge het my gehelp om te focus. Mia het my gedurende die “Coaching” sessies tuis laat voel, asof ons mekaar al jare ken. Ek het ook daarvan gehou dat sy altyd tyd gemaak het om oor my gesin te gesels. Ek sal die “Coaching” sessies enige tyd aanraai vir ander, het vir my wonders beteken.
~ E.B. (The Karsten Group)
Die “Coaching” Sessies met Mia was baie leersaam en ek kon myself ondersoek. Om sekere dinge te bespreek met Mia, het ek anders na dinge begin kyk en doen. My verhouding met myself en met ander deur die proses het nie verander nie. Dit wat ek reeds gedoen het, het net weer sterk na vore gekom. As ons almal om ons met respek behandel en regverdig is, kan jy baie vermag, want jou span het vertroue in jou. Wat ek wegneem van hierdie “Coaching” Sessies, is om ander mense ook in ag te neem, mense op hul sterk punte te gebruik en gereeld terugvoering te kan gee.

Wat ek die meeste van die Sessies gehou het, is dat ek openlik kon praat oor hoe ek voel. Ek kan die “Coaching” Sessies aanbeveel aan ander, want ek het geleentheid gekry om myself te ondersoek en as ek onseker is oor iets, kon ek vra of praat daaroor. Om vandag regtig volhoubaar te boer, moet ons anders dink en doen.
~ J.J. (The Karsten Group)
Die “Coaching” proses was baie waardevol met Mia. Ek het handige inligting gekry wat ek kan gebruik om sekere uitdagings en persoonlike tekortkominge aan te spreek. Ek is baie meer ingestel op die manier hoe ek met mense kommunikeer Ek luister meer en probeer om die punt van kollegas in te sien voor ek reageer. Ek probeer om kollegas se voorstelle ’n kans te gee sonder om in te meng voordat die uitkoms evalueer kan word. Ek werk daaraan om die “pause-engage”-strategie wat Mia my gegee het, te volg in my kommunikasie – dit werk!

Ek het agter gekom dat ek as Leier en Bestuurder moet let op hoe ek mense benader. Alhoewel ek dink dat ek al baie verbeter het, werk ek steeds daaraan om mense en hul opinies belangrik te ag. Ek is meer toeganklik. My kommunikasie het verbeter, maar ek fokus steeds op maniere om dit nog te verbeter. Ek ag myself minder en ander meer. Ek werk daaraan om die verhouding te verbeter met diegene waar ek weet die verhouding is nie so goed as wat dit kan wees nie.

Die proses het my gehelp om op ’n eerlike en professionele manier bewus gemaak te word van tekortkominge of areas waaraan ek kan werk om te verbeter. Mia het my gelei om self bewus te word hoe om tekortkominge in self leierskap aan te spreek of my bewus te maak van maniere hoe ek kan verander of verbeter. Hierdie verandering maak ’n positiewe verskil in my professionele en persoonlike lewe.
~ M.B. (The Karsten Group)
Mia is a very good listener: she asked me the intriguing questions and using my answers she challenged me to dig deeper so I could really get to my issues AND to create a different perspective. I could then move forward with myself, knowing that I can go back to Mia for more interesting talks. I enjoyed working with her and hope to do so again in the future.
~ Dirk Heuff (Management Consultant for Legal Professionals - The Hague, The Netherlands)
I have had Ontological coaching sessions with Mia since 29 April 2021. I was all over the show, not knowing which direction to take. My stress levels were extremely high, as I went into a semi-paralysed state of mind. Being a business owner, the pandemic practically all but closed my business, and I had to think out of the box about going online. However, I over analyse everything, finding my imperfections, and procrastinating to take action out of fear of failure. Mia helped me slow down, breathe, take stock of where I was, and see things in a new perspective, using questions which I had to answer. Each session we finished with declarations I had made to take me forward - it was amazing to see how much was achieved each time. These affirmed what steps I needed to take, and it was amazing how she managed to extrapolate the information and solutions, which I had no idea was already inside of me. I became aware of my limiting belief systems in a gentle way, and managed to resolve and work through many of them with her calm and supportive manner of coaching. I felt safe to go deep, and always left inspired. Always professional, always incredibly polite, and wonderfully encouraging, I'm very grateful to have been supported and helped by Mia de Bruyn. I have recommended Mia to many people.
~ Glynnis Steyn (BodyTalk Energy Medicine, Reflexology & Nutritional Counseling, Health & Wellness Coach)
My experience with Mia is that she is one of those rare souls that truly cares and listens. She has this natural ability to seek out the light in each person and with her personal style she guides her clients to find that within themselves. I have the utmost respect and admiration for Mia. She has assisted in some of my workshops and has played an important role in the outcomes of our program. I have now sent a few family members and other clients to her, and I have only received the very best feedback. I look forward to collaborating and working with Mia for many years to come. I can highly recommend Mia for any personal coaching needs.
~ Rudi Viljoen (Human Behaviour Specialist & Coach)
When one door of happiness closes, another opens; but often we look so long at the closed door that we do not see the one which has been opened for us.
~ Helen Keller
COMENSA Logo Image
Newfield Logo Image
ICF Logo Image
Are you ready to make an appointment?
Connect with me via WhatsApp to book your appointment. I look forward hearing from you!